Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC-VROUELIGA STEUN NKOSAZANA VIR PRESIDENTSKAP

$
0
0
ANC-VROUELIGA STEUN NKOSAZANA VIR PRESIDENTSKAP

Die president van die ANC-vroueliga, Bathabile Dlamini, sê die liga skaar
hulle agter Nkosazana Dlamini-Zuma as hul kandidaat vir die presidentskap van die ANC, omdat sy volgens hulle, die party en die land sal verenig.

Bathabile Dlamini sê Dlamini-Zuma, die voormalige AU-kommissievoorsitter, is ‘n merkwaardige leier en gedissiplineerde kader.

Die Vroueliga het met dié verklaring die opdrag van die ANC-leierskap geïgnoreer dat lede hulle daarvan moet weerhou om hul voorkeurkandidate bekend te maak.

Intussen het Nkosazana Dlamini-Zuma by ‘n kerkdiens in Carletonville in Gauteng gesê, dit het tyd geword dat vroue in Afrika leiers van hul lande word.

Daarmee is sy nou stewig in die saal vir die opvolgstryd om die ANC-presidentskap.

Die party se verkiesingskonferensie vind later vanjaar in Desember plaas.

The post ANC-VROUELIGA STEUN NKOSAZANA VIR PRESIDENTSKAP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!