![KLAGTE TEEN GERRIE NEL INGEDIEN](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/gf-123-150x150.png)
Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat ‘n klag teen die voormalige staatsaanklaer, Gerrie Nel, ingedien is.
Die NVG sê hy ondersoek die geldigheid van die aanklag, maar dat daar nog nie met enige amptelike ondersoek begin is nie.
Nel sê die klagte teen hom hou verband met ‘n aanklaer wat onder hom gewerk het en bewyse wat dié aanklaer in ‘n hofsaak voorgelê het.
The post KLAGTE TEEN GERRIE NEL INGEDIEN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.