![LEERLING STEEK 3 ANDER BY DIE SKOOL](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/School_2-3-150x150.jpg)
Drie leerlinge van die Lentegeur Sekondêre Skool in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte, is beseer toe hulle deur ‘n ander leerling met ‘n skerp voorwerp gesteek het.
Daar word vermoed dat die voorval bendeverwant is.
Ander leerlinge wat die aanval gade geslaan het, het traumaberading ontvang.
The post LEERLING STEEK 3 ANDER MET SKERP VOORWERP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.