Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MUNISIPALITEITE IN NOORD-KAAP SKULD ESKOM R600 MIL.

$
0
0
MUNISIPALITEITE IN NOORD-KAAP SKULD ESKOM R600 MIL.

Twee munisipaliteite in die Noord-Kaap het in gebreke gebly om ‘n ooreenkoms met Eskom te bereik oor die betaling van agterstallige skuld.

Die Ubuntu-en Renosterberg-munisipaliteite skuld Eskom altesame R69 miljoen en het glo nie genoeg geld om die skuld te vereffen nie.

Munisipaliteite in die Noord-Kaap skuld Eskom meer as R600 miljoen.

The post MUNISIPALITEITE IN NOORD-KAAP SKULD ESKOM R600 MIL. appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!