Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

3 LIGGAME BY HEIDEDAL-WINKELSENTRUM GEVIND

$
0
0
3 LIGGAME BY HEIDEDAL-WINKELSENTRUM GEVIND

Die polisie ondersoek ‘n saak van moord nadat ‘n lid van die publiek op die liggame van drie jong mans naby die Heidedal-winkelsentrum in Bloemfontein
afgekom het.

Die mans was tussen 16- en 21-jaar oud.

Hulle het veelvuldige steekwonde opgedoen.

Netwerk24 berig die polisie ondersoek tans die moontlikheid of die mans lede van ’n bende was en of die moorde moontlik met bendegeweld te doen gehad het.

The post 3 LIGGAME BY HEIDEDAL-WINKELSENTRUM GEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!