Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PROTESOPTOG TEEN INVOER VAN HOENDERSTUKKE

$
0
0
PROTESOPTOG TEEN INVOER VAN HOENDERSTUKKE

Meer as 300 vakbondlede en verteenwoordigers van die pluimvee bedryf het gister aan ‘n protesoptog in Pretoria deelgeneem teen die invoer van hoenderstukke wat na berig word reeds tot groot afleggings gelei het.

Hoenderinvoere van Brasilië, die Europese Unie en die VSA, word onder plaaslike produksiepryse verkoop, wat neerkom op onwettige storting.

Amptenare van die Europese Unie het ontken dat dit op onwettige storting neerkom en gesê die plaaslike bedryf sukkel weens hoë voerpryse.

The post PROTESOPTOG TEEN INVOER VAN HOENDERSTUKKE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!