Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SOLDAAT SKIET VROU DOOD; 3 ANDER GEWOND

$
0
0
SOLDAAT SKIET VROU DOOD; 3 ANDER GEWOND

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die polisie soek steeds
onverpoosd na die skutter wat na bewering sy verloofde se suster doodgeskiet en drie ander mense in Ntuzuma in Durban gewond het.

Een van die gewondes is ‘n polisieman wat tussenbeide getree het.

Die soldaat is in Upington in die Noord-Kaap gestasioneer.

‘n Woordvoerder van die Weermag, Mafi Mgobhozi het die soldaat as gewapen en gevaarlik beskryf.

Mgobhozi het lede van die publiek gevra om hom nie te konfronteer nie.

The post SOLDAAT SKIET VROU DOOD; 3 ANDER GEWOND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!