Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

JONG VROU KRY R7,5 MILJOEN Ná PADONGELUK

$
0
0
JONG VROU KRY R7,5 MILJOEN Ná PADONGELUK

Die hooggeregshof in Pretoria het beslis dat ’n jong vrou, wat in 2012 onder meer ‘n ernstige breinbeserings in ‘n padongeluk opgedoen het, sowat R7,5 miljoen by die Padongelukfonds moet kry.

Keonne Moodley word die einde van die maand 22 jaar oud.

Keonne se ma, Claudette, het beheer oor hul voertuig waarna dit verskeie kere gerol het.

The post JONG VROU KRY R7,5 MILJOEN Ná PADONGELUK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!