![Rosestad 100.6 Nuus Engo Matriekafskeid expo kompetisie Mimosa Mall](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/Rosestad-100.6-Nuus-Engo-Matriekafskeid-expo-kompetisie-Mimosa-Mall-150x150.jpg)
Hoe klink ‘n matrieksafskeidpakket ter waarde van R 3000.00 om jou matrieksafskeid spesiaal te maak?
Wel, kry jou kaartjie na die Engo Matriekafskeid-Expo vanaf 15- 18 Februarie met ‘n hoof modeskou wat oop is vir almal en staan ‘n kans om ‘n gesenkpak met die volgende bykomstighede, vir beide ‘n matriekseun en ‘n -dogter te wen:
- Naels deur Kay Nail House,
- Grimering deur MUD Make-up Designory,
- Hare deur Poshlab,
- ‘n Manikuur en Pedikuur deur Poshlab,
- ‘n Parfuumgeskenkpak deur Foshini, en
- ‘n Mimosa Mall geskenkbewys ter waarde van R 800.00
Kaartjies vir die Engo Matrieksfafskeid-Expo, wat jou outomotasies in aanmerking bring vir dié fantastiese kompetisie, is beskikbaar Mimosa Mall se Inligtingstoonbank.
Die trekking vind plaas op 18 Februarie om 12:00 plaby die hoof-modeparade.
Vanaf 15 – 17 Februarie is daar ook ‘n modeskou wat spesifiek vir die skoolleerders is.
Vir meer inligting kontak nicolene@engo.co.za of 0514077822
Kaartjies kan ook gekoop word tydens die expo by die Engo-stalletjie in Mimosa Mall.
The post WEN ‘n Matriekafskeidpakket (R3000.00) met Engo appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.