Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

5 BRANDSTOF DIEWE OP BORGTOG VRYGELAAT

$
0
0
5 BRANDSTOF DIEWE OP BORGTOG VRYGELAAT

Vyf verdagtes wat daarvan aangekla word dat hulle vyf miljoen rand se brandstof gesteel het, is na hulle hofverskyning op borgtog vrygelaat.

Sandile Sikhosana, ‘n vulstasie eienaar in Tembisa aan die Oos-Rand se dogter wat ‘n bestuurder by die Engen-depot in Langlaagte, Johannesburg is, het na bewering die bestelvorms vervals en op dié wyse brandstof bekom.

Die drie vragmotorbestuurders het die brandstof onder meer na Sikhosana se vulstasie in Tembisa en ander vulstasies in Gauteng geneem.

Die Valke is met verdere ondersoeke besig en nog arrestasies word verwag.

The post 5 BRANDSTOF DIEWE OP BORGTOG VRYGELAAT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!