Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KORINGOES SE SKATTING STYG MET 6%

Vanjaar se kommersiële koringoes word danksy gunstige weersomstandighede nou 6% hoër geskat as die vorige oesskatting. Die Nasionale Oesskattingskomiteehet in sy jongste oesskatting geraam dat vanjaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

WêRELDSTEDE VAN DIE TOEKOMS: KAAPSTAD OP LYS

Die gesaghebbende internasionale publikasie Financial Times het Kaapstad as een van die wêreld se top stede gelys vanweë die stad se buitelandse beleggingstrategie. Kaapstad is die enigste stad in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“EK SAL MY MAG INSPAN OM ‘N INVLOED OP SUID-AFRIKANERS TE Hê”

Die voormalige bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, sê so lank as wat hy ‘n werknemer van die openbare uitsaaier is, sal hy sy mag inspan om ‘n groot invloed op Suid-Afrikaners te hê....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MOSAMBIEK SE KRAGVOORSEINING AAN ESKOM VERDER TERUGGESNY

Mosambiek het kragvoorsiening aan Eskom verder teruggesny weens ’n fout by een van die turbines by die Cahora Bassa-dam. Eskom ontvang tans net 900 megawatt van die moontlike 1 300 megawatt wat hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SEKURITEIT VERSKERP BY LEBOMBO GRENSPOS

Polisie in Mpumalanga sê hulle het sekuriteit by die Lebombo grenspos opgeskerp. Die optrede volg terwyl honderde motoriste na Mosambiek vir die Kersvakansie oppad is. Die polisie deursoek voertuie om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

POLISIEKONSTABEL EN VRIENDIN SE LIGGAME IN HUIS GEVIND

Die liggame van ’n Oos-Kaapse polisiekonstabel en sy vriendin is in ’n huis in Port Elizabeth aangetref. Die poliselid het blykbaar eers sy vriendin doodgeskiet voordat hy die wapen op homself gerig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

BOZWANA-MOORDSAAK: 2 VERDAGTES BORGTOG GEWEIER

Twee van die vier mans wat aangekla is van die moord op die bekende sakeman van Noordwes, Wandile Bozwana, is borgtog geweier. Robert Mutapa en Sipho Hudla het in hul borgtogaansoek aangevoer dat daar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

20 BETOGERS DOODGESKIET IN DRK

Die Suid-Afrikaanse regering sê hy is besorg oor die onlangse geweld in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Meer as 20 betogers wat gekant is teen die president, Joseph Kabila, se voortgesette...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 DOOD, 5 BESEER IN TROMPOP-BOTSING IN VS

Drie mense is dood en vyf ander beseer in ‘n trompop-botsing tussen twee vragmotors op die N1-snelweg by Winburg in die Vrystaat. Twee van die ernstig beseerdes is na die Pelonomi hospitaal in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NEHAWU EN VERPLEEGSTERS STAAK IN LIMPOPO

Lede van die vakbond Nehawu en verpleegsters het begin staak by die Letaba-streekhospitaal buite Tzaneen in Limpopo. Die verpleegsters eis kersbonusse en is ontevrede oor werkstoestande. Volgens ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

9 AL DOOD OP PAAIE IN VS

Nege mense is al sedert Maandag in motorongelukke in die Vrystaat oorlede. Netwerk24 berig ’n eenjarige baba, negejarige seun en ’ n vrou dood nadat twee vragmotors gisteroggend op die N1 buite Winburg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ZUMA IS BEKOMMERD OOR SAUK

Die Presidensie sê president Jacob Zuma is bekommerd oor die leemte wat by die SAUK gelaat is weens die afwesigheid van ‘n raad. Die laaste raadslid, Mbulaheni Maguvhe, het vroeër vandeesweek bedank....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MAN VAN TUNISIë WORD GESOEK VIR KERSMARK-AANVAL

Duitsland beskuldig Tunisië daarvan dat hy die uitlewering van ‘n man wat nou vir die aanval in die Berlynse Kersmark gesoek word, al maande lank vertraag. Tunisië sê egter die vereiste vorms het hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

MCBRIDE ONDERGAAN LEUENVERKLIKKERTOETS

Die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Robert McBride het ‘n regstreekse leuenverklikkertoets afgelê. McBride het vroeër die Gautengse hoof van die Valke, Prince Mokotedi uitgedaag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WINNIE MADIKIZELA-MANDELA IN DIE HOSPITAAL

Die ANC-veteraan, die 80-jarige Winnie Madikizela-Mandela is na die Milpark-hospitaal in Johannesburg gehaas. ‘n Woordvoerder van die familie, Thierry Bashala, sê Madikizela-Mandela se gesondheid is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“LAASTE HOSPITAALPASIëNTE IN ALEPPO IS ONTRUIM”

Die Internasionale Rooikruis sê die laaste hospitaalpasiënte in die oostelike deel van die Siriese stad, Aleppo, is ontruim. Die organisasie het gisteraand bekend gemaak dat alle hospitale nou leeg is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 DOOD IN 2 AFSONDERLIKE PADONGELUKKE

Twee mense is vroeg vanoggend dood en nog drie ernstig beseer toe ‘n minibus-taxi op die N1 tussen Beaufort-Wes en Leeu-Gamka gerol het. Volgens die Wes-Kaapse verkeershoof, Kenny Africa, het die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VAKANSIEGANGERS GEWAARSKU OOR HAAIE

Die Kaapse stadsraad het vakansiegangers en baaiers gevra om te let op kennisgewings oor haaie by strande en na haai-opspoorders te luister wanneer hulle mense vra om uit die see uit te kom. Die raad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

BRITTE GEWAARSKU OOR STORM BARBARA

Britte wat op pad na hul Kersfeesbestemmings is, is gewaarsku teen ‘n storm, Barbara, wat in aantog is en ontwrigtings kan veroorsaak. Die weerkantoor sê die ergste toestande word môre en Saterdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

7 DOOD IN 2 AFSONDERLIKE PADONGELUKKE

Minstens sewe mense is in twee afsonderlike padongelukke in die Oos-Kaap dood. Drie mense is vroeg vanoggend dood en nog 12 ernstig beseer toe ‘n taxi op die pad tussen Graaff-Reinet en Cradock...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live