Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MAN VAN TUNISIë WORD GESOEK VIR KERSMARK-AANVAL

$
0
0

Duitsland beskuldig Tunisië daarvan dat hy die uitlewering van ‘n man wat
nou vir die aanval in die Berlynse Kersmark gesoek word, al maande lank vertraag.

Tunisië sê egter die vereiste vorms het hulle sopas eers bereik, twee dae ná die slagting.

Die man se versoek om asiel is in Junie verwerp.

Die minister van binnelandse sake en kommunikasie van Noord-Rynland-Wesfale, Ralf Jäger, sê die man kon nie gedeporteer word nie, omdat hy nie geldige reisdokumente gehad het nie.

Duitsland het Tunisië herhaaldelik daarvan beskuldig dat Tunisië die repatriasie van sy onderdane uit Duitsland opsetlik vertraag.

Twaalf mense is dood en 50 beseer toe ‘n vragmotor deur ‘n volgepakte Kersmark in die Duitse hoofstad, Berlyn, geploeg het.

The post MAN VAN TUNISIë WORD GESOEK VIR KERSMARK-AANVAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!