Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ZUMA IS BEKOMMERD OOR SAUK

$
0
0
ZUMA IS BEKOMMERD OOR SAUK

Die Presidensie sê president Jacob Zuma is bekommerd oor die leemte wat by
die SAUK gelaat is weens die afwesigheid van ‘n raad.

Die laaste raadslid, Mbulaheni Maguvhe, het vroeër vandeesweek bedank.

Dit het die weg gebaan vir ‘n tussentydse raad wat deur die Nasionale Vergadering aanbeveel sal word, voordat Zuma die finale aanstellings kan maak.

‘n Woordvoerder in die Presidensie, Bongani Ngqulunga, sê die SAUK is ‘n baie belangrike instelling en die tussentydse raad moet so gou as moontlik aangestel word.

The post ZUMA IS BEKOMMERD OOR SAUK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!