Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

9 AL DOOD OP PAAIE IN VS

$
0
0
9 AL DOOD OP PAAIE IN VS

Nege mense is al sedert Maandag in motorongelukke in die Vrystaat oorlede.

Netwerk24 berig ’n eenjarige baba, negejarige seun en ’ n vrou dood nadat twee vragmotors gisteroggend op die N1 buite Winburg reg van voor gebots het.

In ’ n ander ongeluk gisteroggend het ’n minibustaxi tussen Lindley en Petrus Steyn omgeslaan, met sewe mense wat lig beseer is.

Elders is een persoon dood en drie mans het ernstige beserings opgedoen in ‘n ongeluk Dinsdag tussen Warden en Harrismith.

Ook op die N6 noord van Rouxville op pad na Smithfield is een mens dood en talle passasiers beseer toe ’ n taxi Dinsdag teen ’ n sedan gebots het.

Drie mense is dood en nege is met beserings in die hospitaal opgeneem ná ’n ongeluk Dinsdag op die R57 naby Reitz.

Maandag is ‘n persoon op die toneel oorlede en vyf mense beseer nadat twee voertuie op die N1 noord van Winburg gebots het.

The post 9 AL DOOD OP PAAIE IN VS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!