Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

7 DOOD IN 2 AFSONDERLIKE PADONGELUKKE

$
0
0
7 DOOD IN 2 AFSONDERLIKE PADONGELUKKE

Minstens sewe mense is in twee afsonderlike padongelukke in die Oos-Kaap dood.

Drie mense is vroeg vanoggend dood en nog 12 ernstig beseer toe ‘n taxi op die pad tussen Graaff-Reinet en Cradock omgeslaan het.

En op die N2 tussen Dutywa en Butterworth het vier mense gisteraand gesterf in ’n botsing reg van voor tussen ’n vragmotor en ’n motor.

Nog ‘n vragmotor het kort ná die ongeluk in die twee wrakke vasgery.
Al vier insittendes van die motor is op die toneel dood.

The post 7 DOOD IN 2 AFSONDERLIKE PADONGELUKKE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!