Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BRITTE GEWAARSKU OOR STORM BARBARA

$
0
0
BRITTE GEWAARSKU OOR STORM BARBARA

Britte wat op pad na hul Kersfeesbestemmings is, is gewaarsku teen ‘n storm, Barbara, wat in aantog is en ontwrigtings kan veroorsaak.

Die weerkantoor sê die ergste toestande word môre en Saterdag verwag met rukwinde van tot meer as 140 kilometer per uur in Skotland, met dele van Noord-Ierland, die noorde van Wallis en die noorde van Engeland wat ook geraak sal word.

Die gevaar bestaan Storm Barbara skade aan strukture, kragonderbrekings en die ontwrigting van verkeer en veerbootdienste kan veroorsaak.

The post BRITTE GEWAARSKU OOR STORM BARBARA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!