Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“LAASTE HOSPITAALPASIëNTE IN ALEPPO IS ONTRUIM”

$
0
0
"LAASTE HOSPITAALPASIëNTE IN ALEPPO IS ONTRUIM"

Die Internasionale Rooikruis sê die laaste hospitaalpasiënte in die oostelike
deel van die Siriese stad, Aleppo, is ontruim.

Die organisasie het gisteraand bekend gemaak dat alle hospitale nou leeg is en dat alle inwoners wat dringende mediese sorg nodig gehad het, ook in ysige weerstoetande uit die stad vervoer is.

Sedert verlede week is sowat 25 000 mense per bus uit Aleppo verwyder.

The post “LAASTE HOSPITAALPASIëNTE IN ALEPPO IS ONTRUIM” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!