Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

WINNIE MADIKIZELA-MANDELA IN DIE HOSPITAAL

$
0
0
WINNIE MADIKIZELA-MANDELA IN DIE HOSPITAAL

Die ANC-veteraan, die 80-jarige Winnie Madikizela-Mandela is na die
Milpark-hospitaal in Johannesburg gehaas.

‘n Woordvoerder van die familie, Thierry Bashala, sê Madikizela-Mandela se gesondheid is goed en daar is geen rede tot kommer nie.

Hy wou egter nie uitwei oor die aard van haar hospitaalbesoek nie.

Madikizela-Mandela was in April vanjaar ook in die hospitaal vir ‘n rugoperasie.

The post WINNIE MADIKIZELA-MANDELA IN DIE HOSPITAAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!