Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“EK SAL MY MAG INSPAN OM ‘N INVLOED OP SUID-AFRIKANERS TE Hê”

$
0
0
"EK SAL MY MAG INSPAN OM 'N INVLOED OP SUID-AFRIKANERS TE Hê"

Die voormalige bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, sê so lank as wat hy ‘n werknemer van die openbare uitsaaier is, sal hy sy mag inspan om ‘n groot invloed op Suid-Afrikaners te hê.

Motsoeneng het die ANC-Jeugliga in die eThekwini-streek in KwaZulu-Natal toegespreek nadat hulle vroeër gevra het dat hy in die regering aangestel moet word.

Die liga het ook sy steun aan die uittredende voorsitter van die Afrika-uniekommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma, as opvolger vir president Jacob Zuma as ANC-president bevestig.

Die Wes-Kaapse hooggeregshof het vroeër vandeesmaand beslis dat Motsoeneng se aanstelling as die SAUK se groephoof vir korporatiewe sake onwettig en irasioneel was.

Motsoeneng is desondanks van mening dat hy steeds ‘n werknemer van die SAUK is.

The post “EK SAL MY MAG INSPAN OM ‘N INVLOED OP SUID-AFRIKANERS TE Hê” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!