Die Suid-Afrikaanse regering sê hy is besorg oor die onlangse geweld in die Demokratiese Republiek van die Kongo.
Meer as 20 betogers wat gekant is teen die president, Joseph Kabila, se voortgesette presidentskap is gister tydens betogings in die strate van die hoofstad Kinshasa doodgeskiet.
Die betogings het uitgebreek na Kabila se besluit om sy amstermyn te verleng.
The post 20 BETOGERS DOODGESKIET IN DRK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.