Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BOZWANA-MOORDSAAK: 2 VERDAGTES BORGTOG GEWEIER

$
0
0
BOZWANA-MOORDSAAK: 2 VERDAGTES BORGTOG GEWEIER

Twee van die vier mans wat aangekla is van die moord op die bekende sakeman van Noordwes, Wandile Bozwana, is borgtog geweier.

Robert Mutapa en Sipho Hudla het in hul borgtogaansoek aangevoer dat daar nie genoegsame getuienis is wat hulle met die misdaad verbind nie.

Bozwana is verlede jaar Oktober verskeie keer geskiet toe hy by ‘n oprit stilgehou het.

The post BOZWANA-MOORDSAAK: 2 VERDAGTES BORGTOG GEWEIER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!