Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Boere moet by landbou-unies se veiligheidstelsels aansluit”

Die Vryheidsfront Plus sê die landwye vlaag van plaasaanvalle en -moorde maak dit toenemend ‘n saak van dringendheid dat boere moet aansluit en inskakel by landbou-unies se veiligheidstelsels. Dit volg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooikruis: Hulporganisasies sukkel met krisis

Die President van die Internasionale Komitee van die Rooikruis sê hulporganisasies sukkel om die krisis in die Suid-Soedan te hanteer. Meer as vier miljoen mense het as gevolg van die burgeroorlog...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aktivistegroep gekant teen nuwe Slim-ID-stelsel

Right2Know-aktiviste hou tans ‘n optog na die Departement van Binnelandse Sake in Pretoria om die nuwe Slim-ID-stelsel uit te daag. Die drukgroep beweer dat sommige regerings die biometriese inligting,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verdwyning van lugtyd, data: Vodacom vra om verskoning

Vodacom onderneem om alle kliënte wat geraak word deur die verdwyning van lugtyd en data te vergoed nadat talle gisteraand hul misnoeë op sosiale media gelug het. Die maatskappy sê hulle is daarvan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“VSA kan nie langer stilbly nie”

Donald Trump sê Amerika kan nie langer stilbly oor wat hy veilige hawens vir terroriste in Pakistan noem nie. Volgens Trump bied Pakistan dikwels skuilplek aan agente van chaos, geweld en terreur. Hy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Die Marikana-terrein is nie ‘n politieke ruimte nie”

Die mynwerkersvakbond Amcu sê die Marikana-terrein is nie ‘n politieke ruimte nie. Dit volg nadat lede van Amcu gister die ANC-presidentskandidaat Nkosazana Dlamini-Zuma en haar afvaardiging van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 vas oor vals voertuiglisensie-skyfies

Drie verdagtes is in hegtenis geneem tydens ‘n klopjag op ‘n internetkafee in Johannesburg waar vals voertuiglisensie-skyfies na bewering gedruk is. Die Padverkeers-bestuurskorporasie sê die optrede is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voëlgriep bedreig SA se pluimveebedryf

Die minister van Landbou, Senzeni Zokwana, sê die uitbraak van voëlgriep bedreig Suid-Afrika se pluimveebedryf en werksgeleenthed in die sektor. Hy het leiers in die bedryf ontmoet om strategie en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wie moet op die SAUK-raad wees?

Suid-Afrikaners sal die kans kry om voor te stel wie op die permanente SAUK-raad moet dien. Parlementslede gaan ‘n kortlys van twaalf opstel uit die lys van 36 kandidate wat gister identifiseer is. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Guptas verkoop nog ‘n bate

Die Guptas se Oakbay-beleggingsmaatskappy het aangekondig dat hy sy mynmaatskappy Tegeta verkoop. Die Switserse Charles King SA koop dit vir net minder as R3 miljard. Tegeta het vroeër ‘n kontrak van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ecstasy-pille met Trump se afbeelding word in Duitsland onderskep

Die Duitse polisie het beslag gelê op 5000 oranje ecstasy-pille met die afbeelding van die Amerikaanse president, Donald Trump, daarop. Hulle het ‘n 51-jarige man en sy 17-jarige seun voorgekeer wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA se inflasiekoers daal

Suid-Afrika se inflasiekoers het in Julie gedaal tot 4,6%, wat die laagste sedert September 2015 is. Junie se syfer was 5,1%. Statistiek Suid-Afrika sê die syfer is stewig binne die Reserwebank se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Angolese stem vir nuwe leier

Sowat nege miljoen Angolese kan vandag stem om hulle eerste nuwe leier in byna 40 jaar te verkies. José Eduardo dos Santos tree af, maar daar word algemeen verwag dat sy regerende party, die MPLA, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Monster tifoon stuur op Hongkong af

Hongkong se Weerdiens het die ernstigste stormwaarskuwing in meer as ‘n eeu uitgereik voor die verwagte aankoms van die tifoon Hato in die Sjinese stad. Dit is die eerste waarskuwing van dié aard...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Verkoop van aandele kan dalk SAL red’

‘n Woordvoerder van die Tesourie sê die verkoop van aandele in die landlynverskaffer Telkom vir ‘n reddingsboei aan die Suid-Afrikaanse Lugdiens, is slegs een opsie om die lugdiens te probeer red. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Banke gewaarsku oor Manyi

Die voorsitter van die Vryheidsfront Plus, Anton Alberts, het banke gemaan om versigtig te wees om rekeninge vir Mzwanele Manyi se maatskappy te open. Dit volg op die nuus dat Manyi die televisiekanaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 leerders vas vir geweld, aanranding by skool

Vier leerders van ‘n hoërskool in Richardsbaai aan die KwaZulu-Natalse noordkus is in hegtenis geneem nadat geweld verlede week by die skool uitgebreek het. Twee videogrepe wat op sosiale media...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma se gewese lyfwag as hoof van Misdaadintelligensie aangestel

Die generaal-majoor wat aangestel is as waarnemende hoof van Misdaadintelligensie is ‘n gewese lyfwag van president Jacob Zuma wat daarvan beskuldig is dat hy ‘n vals matrieksertifikaat by die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Miljoene Rande se droogtehulp vir Kaapstad

Stad Kaapstad het R20,8 miljoen se droogtehulp van die nasionale departement Samewerkende Regering ontvang. Woordvoerder Zara Nicholson sê die voorwaarde is dat dit uitsluitlik gebruik word om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tifoon Hato eis lewens in die suide van Sjina

Die tifoon Hato wat die suide van Sjina teister, het reeds twaalf lewens geëis en honderde mense beseer. Die kragtige storm het die land getref naby die stad Zhuhai in die provinsie Guangdong. Hongkong...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live