!["SAUK het nie finansiële krisis nie"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/logo-38-150x150.png)
Suid-Afrikaners sal die kans kry om voor te stel wie op die permanente SAUK-raad moet dien.
Parlementslede gaan ‘n kortlys van twaalf opstel uit die lys van 36 kandidate wat gister identifiseer is.
Die twaalf name gaan op die Parlement se webblad gepubliseer word waar mense daarop kan kommentaar lewer.
Die name en CV’s van die 36 met wie onderhoude gevoer word, sal ook gepubliseer word vir openbare kommentaar.
The post Wie moet op die SAUK-raad wees? appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.