![Kommer oor voëlgriepvirus in Zimbabwe](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-75-150x150.png)
Die minister van Landbou, Senzeni Zokwana, sê die uitbraak van voëlgriep bedreig Suid-Afrika se pluimveebedryf en werksgeleenthed in die sektor.
Hy het leiers in die bedryf ontmoet om strategie en oplossings te bespreek.
Die bedryf is bekommerd oor vergoeding vir plase wat geraak word en die immunisering van pluimvee, en vra ook toestemming om vrugbare eiers in te voer om die gaping te vul wat gelaat is weens die hoenders wat vankant gemaak moes word.
The post Voëlgriep bedreig SA se pluimveebedryf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.