![3 vas oor vals voertuiglisensie-skyfies](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Handcuffs-49.jpg)
Drie verdagtes is in hegtenis geneem tydens ‘n klopjag op ‘n internetkafee in Johannesburg waar vals voertuiglisensie-skyfies na bewering gedruk is.
Die Padverkeers-bestuurskorporasie sê die optrede is deel van voortgesette pogings om die aantal onpadwaardige voertuie van die land se paaie te verwyder.
Rekenaars en drukkers is in beslag geneem.
The post 3 vas oor vals voertuiglisensie-skyfies appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.