![Monster tifoon stuur op Hongkong af](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-439.png)
Hongkong se Weerdiens het die ernstigste stormwaarskuwing in meer as ‘n eeu uitgereik voor die verwagte aankoms van die tifoon Hato in die Sjinese stad.
Dit is die eerste waarskuwing van dié aard sedert 2012 toe tifoon Vicente die gebied getref het.
Honderde vlugte en ander vervoerdienste is afgestel en skole gesluit.
Hongkong se aandelebeurs het ook die aanvang van sy verhandeling uitgestel.
The post Monster tifoon stuur op Hongkong af appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.