Sowat nege miljoen Angolese kan vandag stem om hulle eerste nuwe leier in byna 40 jaar te verkies.
José Eduardo dos Santos tree af, maar daar word algemeen verwag dat sy regerende party, die MPLA, die verkiesing gaan wen met die minister van verdediging, Joào Lourenço, as nuwe staatshoof.
Sy veldtog het gefokus op die uitroei van erge korrupsie en om die ekonomie van Afrika se tweede grootste olieproduserende land uit te brei.
The post Angolese stem vir nuwe leier appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.