![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/r2k-logo-6.jpg)
Right2Know-aktiviste hou tans ‘n optog na die Departement van Binnelandse Sake in Pretoria om die nuwe Slim-ID-stelsel uit te daag.
Die drukgroep beweer dat sommige regerings die biometriese inligting, soos vingerafdrukke en gesigte wat vir die kaarte ingesamel word, gebruik om mense te beheer.
Volgens Right2Know kan veiligheidsagentskappe die inligting wat vir die kaarte ingesamel word gebruik om gewone mense dop te hou, selfs al het hulle geen misdaad gepleeg nie.
The post Aktivistegroep gekant teen nuwe Slim-ID-stelsel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.