Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Rooikruis: Hulporganisasies sukkel met krisis

$
0
0

Die President van die Internasionale Komitee van die Rooikruis sê
hulporganisasies sukkel om die krisis in die Suid-Soedan te hanteer.

Meer as vier miljoen mense het as gevolg van die burgeroorlog gevlug en die meerderheid van die bevolking is aangewese op voedselhulp.

Die hoof van die Rooikruis se Internasionale Komitee, Peter Maurer sê hulporganisasies kan nie meer die druk hanteer nie.

Die burgeroorlog het in 2013 uitgebreek net nadat die land sy onafhanklikheid van Soedan gekry het.

President Salva Kiir het toe sy voormalige adjunk, Riek Machar daarvan beskuldig dat hy ‘n staatsgreep wou uitvoer.

The post Rooikruis: Hulporganisasies sukkel met krisis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!