![Regter verleng opskorting van Trump se reisverbod](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/n-6-150x150.png)
Donald Trump sê Amerika kan nie langer stilbly oor wat hy veilige hawens vir terroriste in Pakistan noem nie.
Volgens Trump bied Pakistan dikwels skuilplek aan agente van chaos, geweld en terreur.
Hy voeg by dat die land baie kan baat deur ‘n vennootskap met Amerika te sluit, en baie kan verloor deur terroriste te herberg.
Hy waarsku dat groepe soos die Taliban gevaar inhou vir die streek en ander gebiede.
The post “VSA kan nie langer stilbly nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.