Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Zuma se gewese lyfwag as hoof van Misdaadintelligensie aangestel

$
0
0
Zuma se gewese lyfwag as hoof van Misdaadintelligensie aangestel

Die generaal-majoor wat aangestel is as waarnemende hoof van Misdaadintelligensie is ‘n gewese lyfwag van president Jacob Zuma wat daarvan beskuldig is dat hy ‘n vals matrieksertifikaat by die Polisiediens ingedien het.

King Bhoyi Ngcobo was voorheen hoof van die BBP-beskermingsdiens.

Pat Mokushane is Maandag verwyder as waarnemende hoof omdat hy nie die toepaslike sekerheidsklaring het nie en ondersoek is vir die bedryf van sy privaat onderneming by die werk.

The post Zuma se gewese lyfwag as hoof van Misdaadintelligensie aangestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!