![Tifoon Hato eis lewens in die suide van Sjina](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-442.png)
Die tifoon Hato wat die suide van Sjina teister, het reeds twaalf lewens geëis en honderde mense beseer.
Die kragtige storm het die land getref naby die stad Zhuhai in die provinsie Guangdong.
Hongkong en Macau het tot stilstand gekom terwyl die tifoon wydverspreide oorstromings, verwoesting en kragonderbrekings aanrig.
The post Tifoon Hato eis lewens in die suide van Sjina appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.