![Grace Mugabe se optrede veroordeel](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-416-150x150.png)
AfriForum het ‘n hersieningsaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien teen ‘n besluit van die minister van Internasionale Verhoudinge, Maite Nkoana-Mashabane, om diplomatieke immuniteit toe te staan aan die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe.
Die Johannesburgse model Gabriella Engels, wat Mugabe van aanranding aankla, word verteenwoordig deur die burgerregte-organisasie.
Willie Spies van AfriForum sê die minister het nie in ag geneem dat Mugabe se beweerde misdaad ‘n ernstige een is nie.
The post Hersieningsaansoek teen besluit oor Grace Mugabe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.