Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma se seun vra om verskoning

President Jacob Zuma se seun, Edward, het verskoning gevra vir sy uitlatings teenoor oudministers Pravin Gordhan en Derek Hanekom. Hy het hulle in ‘n ope brief gekritiseer omdat hulle  teen die ANC...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sibanye Gold gaan ook myne sluit

Die mynmaatskappy Sibanye Gold wil tot 7400 werksgeleenthede besnoei ter voorbereiding van die sluiting van sy Cooke-myn in Gauteng en Beatrix-wes in die Vrystaat. Dit volg kort op die hakke van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Geld word steeds gesteel”– Gordhan

Meer as ‘n R100 miljard het moontlik onwettig uit Suid-Afrika se fiskus verdwyn. Die voormalige minister van Finansies, Pravin Gordhan het die media in Kaapstad toegespreek en sê geld word steeds...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staatsgreep-samesweerder in die hof

Die beweerde staatsgreep-samesweerder, Elvis Ramosebudi, sal na verwagting vandag in die Johannesburgse Landdroshof verskyn. Die 23-jarige is in April in hegtenis geneem omdat hy na bewering...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“People’s March” word beplan

Die Right to Know-veldtog doen ʼn beroep op die publiek om aan te sluit by die sogenaamde People’s March wat vir Maandag beplan word. Die organisasie se Vainola Makan sê president Zuma se praatjies oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ons is trots-Suid-Afrikaans”– Atul Gupta

Een van die Gupta-broers, Atul Gupta, het in ‘n vroeëre onderhoud met ‘n Britse radiostasie gesê sy familie bestempel hulself as trots-Suid-Afrikaans en wil vir altyd in die land woon. Gupta het alle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kindermoorde: Zille sal kommissie oorweeg

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, sê sy sal dit slegs oorweeg om ʼn kommissie van ondersoek na kindermoorde in te stel, indien ʼn deskundige ondersoek na ten minste ses sake voltooi is. 27 kinders is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Staking sal nie polisiediens negatief beïnvloed nie”

Die polisie sê die hervatting van die staking van 10111 oproepsentrumpersoneel sal nie sy diens negatief beïnvloed nie. Die werkers dring aan op hoër salarisse en sê dat die KBVA-proses op niks...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC-takke in Xhariep-distrik steun Ramaphosa, Manyoni

Daar word verwag dat die meerderheid van die ANC-takke in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in Suid-Vrystaat openlik sal verklaar dat hulle die kamp van adj.pres. Cyril Ramaphosa steun. ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

8 glo geskors oor inligting van korrupsie by SAL

Die Suid-Afrikaanse Kajuitpersoneelvereniging voer aan dat agt van sy lede geskors is omdat hulle inligting oor korrupsie en swak werksomstandighede by die SAL bekend gemaak het. Die vereniging het in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Vermindering van getal provinsies is teen die wet”

Die Vryemarkstigting sê die vermindering van die getal provinsies van nege tot ses is teen die wet en ʼn belediging vir demokrasie. Die ANC het tien jaar gelede ʼn plan saamgestel om die getal provinsies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA Rugby veroordeel aanval op skeidsregter

Suid-Afrikaanse Rugby sê toeskouers wat skeidsregters beledig en aanrand moet strafregtelik aangekla word en vervolg word. Dit volg nadat ʼn skeidsregter ná ʼn wedstryd op Tulbagh in die Wes-Kaap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VS munisipaliteite skuld Eskom miljarde

Vrystaatse munisipaliteite is die grootste sondebokke met skuld aan die elektrisiteitsvoorsiener, Eskom, wat gesamentlik meer as R4 miljard beloop. Mpumalanga se munisipaliteite se skuld is tweede met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Riool steeds ‘n probleem in Kroonstad

Nog klagtes in verband met rioolprobleme in ‘n Vrystaatse munisipaliteit is by die polisie aanhangig gemaak. Die VF Plus in Kroonstad het ’n strafregtelike klag teen die munisipale bestuurder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Finansiële hoofbestuurder van SAID bedank

Die finansiële hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Matsobane Matlwa, het bedank nadat hy ʼn skorsingsbrief ontvang het. News24 berig dat Matlwa vandag deur die SAID-kommissaris, Tom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ondersoek Eskom se kontrak met Gupta-maatskappy”

Finansminister Malusi Gigaba het die Tesourie gelas om ‘n forensiese ondersoek te doen na Eskom se kontrak met die Gupta-maatskappy Tegeta vir die voorsiening van steenkool. ‘n Ouditeurs-ondersoek het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewese finansiële direkteur van Naspers doodgeslaan

Die Kaapstadse polisie ondersoek die moord op ‘n gewese finansiële direkteur van Naspers in sy huis in Higgovale. Die 81-jarige Eric Wiese is vermoedelik deur ‘n inbreker doodgeslaan. Verskeie items...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo: Boer (64) vermoor; seun aangerand

Die polisie in Limpopo is op soek na ses gewapende mans wat gister ʼn 64-jarige man op sy plaas buite Groblersdal vermoor het. Twee verdagtes, onderskeidelik 25 en 31 jaar oud, is ná die aanval op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mbete sal besluit bekend maak

Die speaker van die Parlement, Baleka Mbete, sal vanmiddag haar besluit bekend maak of die stemming in môre se debat oor die mosie van wantroue in president Jacob Zuma in die geheim sal wees al dan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Smith voor tugkomitee oor rooikaart

Die Lions se flank, Kwagga Smith, sal vandag voor ʼn tugkomitee van Sanzaar verskyn, nadat hy tydens die Superrugby-eindstryd teen die Crusaders met ʼn rooikaart van die veld afgestuur is. Die...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live