Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Finansiële hoofbestuurder van SAID bedank

$
0
0
OB kry dokumente oor "geheime eenheid" in SAID

Die finansiële hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Matsobane Matlwa, het bedank nadat hy ʼn skorsingsbrief ontvang het.

News24 berig dat Matlwa vandag deur die SAID-kommissaris, Tom Moyane, se lyfwagte uit die diens se hoofkantoor begelei is.

Die SAID-woordvoerder Sandile Memela sê die diens gaan nie inligting oor sy werknemers openbaar of in die publiek bespreek nie.

Johnston Makhubu, die huidige groepshoofbestuurder belas met bevoorrading, sal as finansiële hoofbestuurder waarneem.

The post Finansiële hoofbestuurder van SAID bedank appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!