Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

8 glo geskors oor inligting van korrupsie by SAL

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Kajuitpersoneelvereniging voer aan dat agt van sy lede geskors is omdat hulle inligting oor korrupsie en swak werksomstandighede by die SAL bekend gemaak het.

Die vereniging het in Junie beweer dat ongeoorloofde uitgawes by die SAL meer as R1,8 miljard beloop.

Hy het ook bekend gemaak dat daar 34 verdagte kontrakte is wat deur
verskeie ondersoekverslae uitgewys is.

Intussen het die SAL-woordvoerder, Tlali Tlali, die bewerings ontken en gesê dat die agt werknemers as gevolg van beweerde wangedrag geskors is.

The post 8 glo geskors oor inligting van korrupsie by SAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!