![SINDIKATE SAL GLO BETAAL VIR ONWETTIGE MYNWERKERS](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/aa-204-150x150.jpg)
Die mynmaatskappy Sibanye Gold wil tot 7400 werksgeleenthede besnoei ter voorbereiding van die sluiting van sy Cooke-myn in Gauteng en Beatrix-wes in die Vrystaat.
Dit volg kort op die hakke van AngloGold Ashanti se aankondiging dat hy tot 8500 werkers gaan aflê wanneer hy die ou, onwinsgewende myne Kopanang en Savuka sluit.
Sibanye sê die verliese het ‘n negatiewe invloed op die kontantvloei en volhoubaarheid van die groep se ander myne in Suider-Afrika.
The post Sibanye Gold gaan ook myne sluit appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.