![Gewese finansiële direkteur van Naspers doodgeslaan](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-383-150x150.png)
Die Kaapstadse polisie ondersoek die moord op ‘n gewese finansiële direkteur van Naspers in sy huis in Higgovale.
Die 81-jarige Eric Wiese is vermoedelik deur ‘n inbreker doodgeslaan.
Verskeie items word vermis.
Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie.
The post Gewese finansiële direkteur van Naspers doodgeslaan appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.