Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Limpopo: Boer (64) vermoor; seun aangerand

$
0
0

Die polisie in Limpopo is op soek na ses gewapende mans wat gister ʼn 64-jarige man op sy plaas buite Groblersdal vermoor het.

Twee verdagtes, onderskeidelik 25 en 31 jaar oud, is ná die aanval op die Kameeldoring-plaas met behulp van die plaaslike buurtwag en ander boere in hegtenis geneem.

Die boer se seun is ook aangerand.

ʼn Motor wat tydens die aanval gesteel is, is verlate gevind, maar die aanvallers het weggekom met ʼn klomp vuurwapens.

The post Limpopo: Boer (64) vermoor; seun aangerand appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!