Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VS munisipaliteite skuld Eskom miljarde

$
0
0
Eskom wil ou kernkragprojek weer oorweeg

Vrystaatse munisipaliteite is die grootste sondebokke met skuld aan die elektrisiteitsvoorsiener, Eskom, wat gesamentlik meer as R4 miljard beloop.

Mpumalanga se munisipaliteite se skuld is tweede met bykans R3 miljard, en Noordwes derde met sowat R1 miljard se skuld.

Khulu Phasiwe, nasionale woordvoerder van Eskom, sê hooggeregshowe het reeds in die guns van nyweraars in Harrismith, Witbank en Standerton beslis dat hulle voortaan Eskom direk mag betaal.

Hy sê dit kan egter sukkelende munisipaliteite verder knou.

Die munisipaliteite wat Eskom geld skuld is Maluti-a-Phofung, Matjhabeng, Ngwathe, Naledi, Nala, Moqhaka, Dihlabeng en Nketoana.

The post VS munisipaliteite skuld Eskom miljarde appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!