Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA Rugby veroordeel aanval op skeidsregter

$
0
0
SAB hernu borgskap met SA Rugby

Suid-Afrikaanse Rugby sê toeskouers wat skeidsregters beledig en aanrand moet strafregtelik aangekla word en vervolg word.

Dit volg nadat ʼn skeidsregter ná ʼn wedstryd op Tulbagh in die Wes-Kaap katswink gestamp is deur ʼn speler.

Die president van SA Rugby, Mark Alexander, sê skeidsregters is ʼn deurslaggewende deel van die spel en diegene wat hulle wil aanval en beledig
is nie welkom in die sport nie.

Hy het bygevoeg dat die uitgangspunt dat skeidsregters die spel moet dien en groei, geloof en waardeer moet word.

The post SA Rugby veroordeel aanval op skeidsregter appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!