Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Ons is trots-Suid-Afrikaans”– Atul Gupta

$
0
0
POGINGS BEGIN OM KONTRAKTE MET GUPTAS TE STOP

Een van die Gupta-broers, Atul Gupta, het in ‘n vroeëre onderhoud met ‘n
Britse radiostasie gesê sy familie bestempel hulself as trots-Suid-Afrikaans en wil vir altyd in die land woon.

Gupta het alle bewerings van staatskaping ontken.

Gupta het voorts gesê hy is bereid om sy samewerking met die ondersoek te gee.

Die organisasie teen die misbruik van belastinggeld, Outa, het gister klagtes van hoogverraad en afpersing teen die Gupta-broers gelê.

The post “Ons is trots-Suid-Afrikaans” – Atul Gupta appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!