![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Police_badge-49-150x150.jpg)
Die polisie sê die hervatting van die staking van 10111 oproepsentrumpersoneel sal nie sy diens negatief beïnvloed nie.
Die werkers dring aan op hoër salarisse en sê dat die KBVA-proses op niks uitgeloop het nie.
Die polisievakbond, Sapu, sê hy gaan sy lede vra om volgende Vrydag in medelye met die werknemers tot die staking toe te tree as ʼn oplossing nie gevind is nie.
Die polisie sê ʼn gebeurlikheidsplan is saamgestel om die ontwrigting van diens te verhoed.
The post “Staking sal nie polisiediens negatief beïnvloed nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.