Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkeersontwrigtings in Jhb-middestad

Erge verkeersontwrigtings kom in die middestad van Johannesburg voor met minibus-taxi’s wat strate versper. Taxibestuurders eis ‘n vergadering met die Gautengse LUR vir vervoer, Ismail Vadi, oor ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Massa-betogings by G20-beraad

Amerika se president Donald Trump en sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, het mekaar die eerste keer van aangesig tot aangesig ontmoet met die begin van die G20-beraad in Hamburg, Duitsland. Hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bell Pottinger vra om verskoning

Die Vryheidsfront Plus sê hy aanvaar nie die Britse beeldpoetser Bell Pottinger se verskoning oor sy optrede in Suid-Afrika nie en is van mening dat die organisasie dit bloot doen om verlore aansien te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Egpaar oorval, beroof op kleinhoewe buite Bfn

Die polisie in die Vrystaat is op soek na vier gewapende mans wat ‘n egpaar in hul sestigs gisteroggend op ‘n kleinhoewe buite Bloemfontein beroof het. Die mans het die huiswerker oorval en haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun (3) sterf in brandende huis

‘n Driejarige Oos-Kaapse seun is dood in ‘n brand in ‘n huis in Korsten in Port Elizabeth. Die kind se ouers het uit die brandende huis gevlug en glo te laat besef dat die kind nog in die huis is. Dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Regering het plig om misdaad uit te roei”

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het na aanleiding van Donderdag se uitspraak deur die Internasionale Strafhof gesê die regering het ‘n morele- en regsverpligting om misdaad teen die mensdom oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 bendelede in Bfn-hof

Tien vermeende bendelede sal na verwagting vandag in die Bloemfontein- landdroshof verskyn op aanklagte van moord, poging tot moord en aanranding met die opset om ernstig te beseer. Die Vrystaatse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

IMF: “Wêreldekonomie op die herstelpad”

Die hoof van die Internasionale Monetêre Fonds, Christine Lagarde, sê volgens gesprekke met wêreldleiers is die wêreldekonomie op die herstelpad. Sy het aan die einde van die G20-beraad in Hamburg,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NVG se kantoor beroof

Die kantoor van die Nasionale Vervolgingsgesag in Pretoria is gisteraand beroof. EyeWitness News berig dat daar gisteraand by die NVG se hoofkantoor, wat by Kerkplein in die middestad van Pretoria...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer in hof vir moord

‘n Boer van ‘n Fouriesburg sal die einde van die maand in die rondgaande hooggeregshof in Bethlehem verskyn op twee aanklagte van moord. Die 34-jarige Josef van Eeden van die plaas Swartfontein in dié...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasaanval: Boer sterf in hospitaal

‘n Bekende boer in Noordwes, die 58-jarige Dries Botha, is gisteraand in die Milpark-hospitaal in Johannesburg dood nadat hy verlede Dinsdagaand vyf keer op sy plaas naby Brits geskiet is. Hy is deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

EU verwelkom nederlaag van IS in Mosul

Die Europese Unie het die nederlaag van die Islamitiese Staat in die Irakse stad, Mosul, verwelkom en dit as ‘n belissende stap teen terrorisme bestempel. Die EU het ook ‘n beroep op die Irakese gedoen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krieket-afrigter se ma sterf

Krieket Suid-Afrika het sy meegevoel betuig met die familie van die nasionale krieket-afrigter, Russell Domingo, nadat sy ma, Sandra, laat gisteraand oorlede is. Sy was verlede maand in ’n motorongeluk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NVG: 2 skootrekenaars by kantore gesteel

‘n Woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag in Pretoria, Luvuyo Mfaku, het bevestig dat twee skootrekenaars gesteel is tydens gisteraand se inbraak by die kantore van die NVG in die stad. Hy sê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bedrogsaak: Watson, 3 ander in hof

Die voormalige hoof van OP Rugby, Cheeky Watson, en drie van sy mede-beskuldigdes het vandag vlugtig in die handelshof in Port Elizabeth verskyn in verband met ’n bedrogsaak oor die stad se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 leeus glo langs N4 gesien in die Maravallei

Die Parkeraad in Mpumalanga het met ’n uitgebreide soektog begin nadat vier leeus glo vanoggend naby Boulders in die Maravallei langs die N4 gesien is. Die bestuurshoof van Mpumalanga se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Burundi: Granaataanval eis 8 lewens

In Burundi in midde-Afrika is agt mense dood in ‘n granaataanval op ‘n kroeg in die noorde van die land. ‘n Amptenaar van die Kayanza-provinsie, waar die aanval plaasgevind het, sê die aanvallers het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasaanvalle: Hommeltuig kan slagoffers help

Boere van die Schweizer-Reneke-omgewing in Noordwes gaan binnekort ’n hommeltuig inspan om slagoffers van plaasaanvalle vinniger te kan help en aanvallers vas te trek. ‘n Boer, Jacques Jordaan, het aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VSA: 16 sterf in militêre vliegtuigongeluk

Die dodetal in die militêre vliegtuigongeluk in die Amerikaanse staat Mississippi het tot 16 gestyg. Die ongeluk was in die noorde van die LeFlore distrik sowat 160 kilometer noord van Jackson in ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bosbrande woed in Kalifornië

Bosbrande woed nog onbeheersd in Kalifornië, Amerika, en volgens amptenare word duisende mense deur ontruiming in die gesig gestaar. Sowat 14 bosbrande het oor die lengte en breedte van die staat...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live