Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Plaasaanval: Boer sterf in hospitaal

$
0
0

‘n Bekende boer in Noordwes, die 58-jarige Dries Botha, is gisteraand in die Milpark-hospitaal in Johannesburg dood nadat hy verlede Dinsdagaand vyf keer op sy plaas naby Brits geskiet is.

Hy is deur sowat sewe mans oorval toe hy ’n alarm in ’n buitegebou gaan aanskakel het en is onder meer in die skouer, regterarm en bolyf gewond.

Sewe verdagtes is reeds ’n dag ná die aanval naby Hartbeespoort in hegtenis geneem.

Botha is die vyfde boer wat die afgelope drie maande in ’n plaasaanval in dié provinsie vermoor is.

The post Plaasaanval: Boer sterf in hospitaal appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!