Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Boer in hof vir moord

$
0
0
Boer in hof vir moord

‘n Boer van ‘n Fouriesburg sal die einde van die maand in die rondgaande hooggeregshof in Bethlehem verskyn op twee aanklagte van moord.

Die 34-jarige Josef van Eeden van die plaas Swartfontein in dié distrik, word daarvan aangekla dat hy gedurende Desember 2015 vir Abraham Mokoena doodgeskiet het.

Van Eeden word ook daarvan aangekla dat hy op 8 Oktober 2016 op die plaas De Hoek vir Soka Mahlaku vermoor het deur met sy bakkie oor hom te ry.

Die staat voer aan dat Van Eeden, wat ‘n veiligheidskoördineerder in Vrystaat Landbou is, destyds deel was van die ondersoekspan na diefstalle in die distrik.

The post Boer in hof vir moord appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!