Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Plaasaanvalle: Hommeltuig kan slagoffers help

$
0
0
Plaasaanvalle: Hommeltuig kan boere help

Boere van die Schweizer-Reneke-omgewing in Noordwes gaan binnekort ’n
hommeltuig inspan om slagoffers van plaasaanvalle vinniger te kan help en
aanvallers vas te trek.

‘n Boer, Jacques Jordaan, het aan Netwerk24 gesê hulle het reeds meer as die helfte van die sowat R240 000 vir die hommeltuig uit skenkings van mense in die gemeenskap ontvang.

Die hommeltuig sal oor nagsig-toerusting beskik om ook in die nag te gebruik.

The post Plaasaanvalle: Hommeltuig kan slagoffers help appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!