![VSA: 16 sterf in militêre vliegtuigongeluk](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-286-150x150.png)
Die dodetal in die militêre vliegtuigongeluk in die Amerikaanse staat
Mississippi het tot 16 gestyg.
Die ongeluk was in die noorde van die LeFlore distrik sowat 160 kilometer noord van Jackson in ‘n beboste gebied.
Die Amerikaanse weermag het bevestig dat die Hercules-vliegtuig neergestort het.
Buiten om dit as ‘n tragedie te beskryf is geen besonderhede bekendgemaak nie.
Volgens foto’s van nuusorganisasies het die vliegtuig aan die brand geslaan.
The post VSA: 16 sterf in militêre vliegtuigongeluk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.