Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bosbrande woed in Kalifornië

$
0
0
Bosbrande woed in Kalifornië

Bosbrande woed nog onbeheersd in Kalifornië, Amerika, en volgens
amptenare word duisende mense deur ontruiming in die gesig gestaar.

Sowat 14 bosbrande het oor die lengte en breedte van die staat voorgekom en dit is veral erg in die Santa Barbara-gebied waar ‘n brand oor ‘n gebied van 116 vierkante kilometer woed.

Ongeveer 5000 brandbestryders is in die gebied ontplooi.

Verskeie beserings is al aangemeld en talle huise en geboue is verwoes.

The post Bosbrande woed in Kalifornië appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!