Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

OB erken sy was verkeerd

$
0
0

Die DA sê die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se erkenning dat sy verkeerd was om die parlement opdrag te gee om die grondwet te verander om die Reserwebank se mandaat te wysig, laat ernstige vrae oor haar bevoegdheid en vermoë om onafhanklik op te tree.

Mkhwebane het gister bekendgemaak dat sy nie die Reserwebank se aansoek sal teenstaan dat haar verslag en aanbevelings ter syde gestel moet word nie.

Die hoofekonoom van die Efficient Group, Dawie Roodt, sê die OB se besluit om nie met die hofsaak voort te gaan nie, is ná verlede week se beleidskonferensie van die ANC nog ’n terugslag vir die Zuma-faksie.

The post OB erken sy was verkeerd appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!